Healing School

Healing School

On the 28th of September 2019, there were courses on healing. There was a nice group of 34 people present for the first training session. The courses’ name is a Basic Course in Healing and it was Part 1 taught by Pastor Cyril Craill. Teaching was given on how healing is done in different ways as well as the great role that faith plays in healing. The practical part of the healing was also learned and the persons who experienced the training were able to lay hands on the people in the congregation and pray for their healing.

Another training session is envisaged for “A Basic Course in Healing – Part 2”. There will also be training for those who were unable to attend the first session.

This teaching empowered people to move out and pray for the sick in and outside our congregation for their healing in Jesus’ Name. The greatest obstacle in healing is our boldness. Jesus wants to heal. We just have to obey the great command.

Geensings Skool

On die 28ste September 2019 was daar n kurses aangebied oor genesing. Daar was ‘n mooi groep van 34 persone teenwoordig vir die eerste opleidings sessie. Die kurses se naam is ‘n Basiese Kursus in Genesing end it was Deel 1 onderleiding van Pastoor Cyril Craill. Daar was lering gegee oor hoe genesing op verskillende maniere geskiet asook die groot rol wat geloof speel in genesing. Die praktiese deel van die genesing is ook geleer en die persone wat die opleiding meegemaak het kon na die kurses vir mense in die gemeente hande oplê en bid vir hulle genesing.

Daar word nog ‘n opleidings sessies beoog van ‘‘n Basiese Kursus in Genesing – Deel 2”. Daar sal ook later weer opleiding wees vir die persone wat nie die eerste sessie kon bywoon nie.

Hierdie leringhet mense bemagtig om uit te beweeg en vir siekes in en buite ons gemeente te bid vir hul genesing in Jesus se Naam. Die grootste struikelblok in genesing is ons vrymoedigheid. Jesus wil genees. Ons moet net gehoorsaam wees aan die groot opdrag.

Leave a Reply