Finances / Finansies
Gemeente Help Mary Ann
Eerstens baie dankie se vir pastor se woord en moeite wat vir ons gedoen is. Baie dankie se vir elke persoon in daardie mooi gemeente wat gegee het om te help. Ek waardeer uit my hart. Ek gaan daardie gemeente nie vergeet nie. Baie mooi gemeente met mooi mense. O ja ook baie dankie aan […]