Healing / Geneesing

Johanna Jonker

Ongeveer so 4 1/2 jaar terug het ek  geval en my regter knie seergemaak. Na ‘n paar dae wat ek glad nie kon loop nie, is ek dokter toe en is vloeistof van die knie afgetrek. Ek moes weer ‘n week gaan om vloeistof af te laat te trek. Omdat die pyn die heeltyd nog […]

Read More »

Aaliyah Daniels – oë genees

My naam is Aaliyah Daniels ek I7 jaar oud. Ek het vir jare aan ‘n kondisie gelei wat dokters nie kon verduidelik nie, dus kon hulle niks vir my doen nie. Ek kon nie sterk kos eet nie want dan swel my oë toe. Dit was ʼn marteling vir my al die jare. Daar was […]

Read More »

Categories

  • Finances / Finansies
  • Healing / Geneesing
  • Holy Spirit / Heilige Gees