Holy Spirit / Heilige Gees

Aangeraak deur die Heilige Gees

Danie Randal – 2019/10/09 Ek wil graag ‘n getuienis met jul deel. Woensdag by die sel groep by die kerk, het God my aangeraak! Na die worship het ons bietjie woord gedeel en was lekker gesellig. Ons het na die woord begin bid vir die gebeds versoeke. Nadat ons al vir ‘n paar gebid het, […]

Read More »

Categories

  • Finances / Finansies
  • Healing / Geneesing
  • Holy Spirit / Heilige Gees